As jy ‘n nuwe intrekker in ons gemeente is – baie welkom by die Vier Ankers familie! Laai asseblief die Nuwe lidmaat-vorm hieronder af en stuur dit aan Elizabeth by vierankers@absamail.co.za  of handig dit in by die kerkkantoor. Loer ook gerus na ons Rugama om ‘n oorsig te kry van wat alles in ons gemeente gebeur.

 

[Nuwe lidmaat-vorm]