Elsjé Smit

Elsjé hanteer alle administratiewe en sekretariële sake.

Daleen Bruyns

Daleen is die Finansiële Beampte en hanteer alle geldsake van die gemeente.

Jaco Gouws

Jaco is die Koster en word gekontak wanneer iemand die kerk of saal wil bespreek, asook vir begrafnisse en troues.

Karin Kruger

Karin is die gemeente se talentvolle orrelis wat ons tydens eredienste begelei in die lof en aanbidding van God.

Ons Assistente

Betta is Vier Ankers se hulp wat sorg dat ons kerkruim en terrein skoon en netjies is.

  • [Foto]

Jakob is Vier Ankers se tuinier wat verantwoordelik is vir die instandhouding van die tuin.