Toestemming in terme van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA)

Met hierdie vorm gee ek as lidmaat toestemming dat my persoonlike inligting (wat benodig word vir die werksaamhede van die NG Kerk 4 Ankers) op alle papier- en digitale stelsels van die Sinode van die Vrystaat gestoor en gebruik mag word.  “Gebruik” sluit kommunikasie op papiergebaseerde of digitale kanale in, soos e-pos en/of sosiale media, asook waar nodig die deel van my inligting met formele/informele vennote van die Sinode.

POPI Toestemming(vereis)

POPI Toestemming(vereis)

POPI Toestemming(vereis)

POPI Toestemming (Kind 2)(vereis)