Huweliksregister Vorm

Hier kan jy die vorm aflaai om na die betrokke leraar te neem wat jou in die huwelik gaan bevestig.

Huweliksregister vorm

Doop Vorm

Kry jou Doopaansoek- en registrasievorm hier.

Doopaansoek vorm

Nuwe lidmaat-vorm

As jy ‘n nuwe intrekker in ons gemeente is – baie welkom by die Vier Ankers familie!  Laai asseblief die Nuwe Lidmaat-vorm hieronder af en stuur dit aan Elsjé by ng4ankers@gmail.com of handig dit in by die kerkkantoor. Loer ook gerus na ons Rugama om ‘n oorsig te kry van wat alles in ons gemeente gebeur.

Lidmaatskapinligtingvorm

Fasiliteite Vorm

Kry u vorm vir aansoek om benutting van fasiliteite of toerusting hier.

Saalhuur inligting en vorm